MEAT – The Ultimate Guide – Annelien Pienaar

R369.00

Die meeste mense hou van ’n stukkie vleis, so slyp jou
vleistande vir die beenaflek, lekkerte van Vleis. Dié boek bevat alles
wat jy ooit oor vleis wou weet – die snitte, voedingswaarde,
veroudering, faktore wat die sagtheid bepaal, gaarmaakmetodes,
bevriesing, terminologie – om net ’n paar aspekte te noem. Met
resepte vir van bees, lam en skaap, vark, pluimvee, afval en wild tot
marinades, gegeurde soute en olies om die snitte te komplementeer,
sal dié boek sy plek volstaan op jou kombuisrak.
This comprehensive guide contains everything you ever wanted
to know about meat: the cuts, nutritional value, ageing, factors that
determine tenderness, cooking methods, freezing, terminology – to
name just a few. From recipes for beef, lamb and mutton, pork,
poultry, offal and game to marinades, flavoured salts and oils to
complement the cuts, this book will more than hold its own on your
kitchen bookshelf. From bestselling
author of Boerekos with a Twist,
Annelien Pienaar.
Oor die skrywer | About the author
Annelien Pienaar is ’n voedselwetenskaplike, dosent, boervrou en
ma. ’n Vrou van vele talente dus, maar kos is haar groot passie. Met
haar vinger stewig op die pols van haar Facebookblad Boerekos met
’n Twist weet Annelien presies wat kosmakers en kosliefhebbers wil
weet en eet. Die resultaat is dié omvattende 21steeeuse
Kook en
geniet van vleis.
Annelien Pienaar is a food scientist, lecturer, farmer and mother. A
woman of many talents, but food is her biggest passion. With her
finger firmly on the pulse of her popular FB page, Boerekos met ’n
Twist, she knows exactly what cooks and her fans want to know and
eat. The result is this comprehensive 21stcentury
Cook and Enjoy
It about meat.

SKU: 9780798179362 Categories: , ,